in

Wolpryse val skerp

wol

This post is also available in: English

Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen was die merinowolmarkaanwyser met -28,3% gedaal en op 14770c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 38,02% laer as ‘n jaar gelede.

Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg:

18 µ      17646 (-23,4%)              21 µ      14883   (-31,7%)

19 µ      15697 (-29,5%)              22 µ      14343   (-34,0%)

20 µ      14934 (-31,2%)                          

Die grootste kopers op die veiling was: Standard Wool (2 391 bale), Lempriere SA (1 240 bale), G Modiano (1 143 bale) . Van die 8 110 bale wat aangebied is, is 7 122 bale verkoop (87%).

 Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB
OOSTELIKE
STREEK
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. EE Greeff Boerdery bk Somerset-Oos AFY MF4E.80 18.1µ 73,8% 36 14750c
2. M Knoesen Steytlerville BH MWF4E.87 18.0µ 73,6% 55 14560c
3. EE Greeff Boerdery bk Somerset-Oos BBF MF4E.78 19.1µ 73,7% 47 14390c
4. Van Zyl Boerdery Victoria-Wes BMY MF4E.70 18.1µ 71,7% 52 14270c
5. AL 3 Boerdery Trust Fraserburg BMY MF4E.74 17.8µ 71,7% 43 14130c
6. Danckwerts Livestock Farming Fort Beaufort BFH MWF4E.79 17.0µ 74,3% 40 14020c
7. Van Zyl Boerdery Victoria-Wes AM MF4E.77 18.8µ 71,5% 49 13700c
8. Asc Marais Steynsburg BMY MF4E.77 19.3µ 74,7% 41 13700c
9. Diepfontein Boerdery bk De Aar CH MWF4E.69 17.8µ 71,7% 40 13620c
10. AJ Marx Brandfort BH MWF4E.77 17.2µ 71,7% 38 13600c

Die volgende wol veiling katalogus P0219 sal op 11 September 2019 plaasvind.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Gehalte en uitnemendheid by die 2019 FNB Sauvignon Blanc top 10-kompetisie

kanola

TLU SA stel eenstop-produk vir boerderybestuur bekend