in

Wolmark styg skraps

This post is also available in: English

Op die 15de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,5% gestyg en op 17743c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19188 (+1,4%) 21 µ 17528 (-1,2%)
19 µ 18669 (+1,4%) 22 µ 17827 (-0,6%)
20 µ 17987 (+0,4%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (3 286 bale), Lempriere S A (2 655 bale), Standard Wool (2 318 bale). Van die 10 252 bale wat aangebied was, is 9 879 bale verkoop (96%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. GH Byers Dordrecht AH MWF4S.84 16.0µ 70,6% 45 16220c
2. DJ Louw Trompsburg BBFFY MF4S.69 16.5µ 72,0% 41 16000c
3. BWB Louw Springfontein BBH MWF4S.78 18.2µ 75,1% 51 15520c
4. DJ Louw Trompsburg AAFF MF4S.93 17.7µ 72,3% 48 15340c
5. HJ Kruger Molteno BBH MWF4E.80 16.8µ 73,8% 51 15330c
6. BWB Louw Springfontein BH MWF4S.70 17.4µ 71,6% 43 15230c
7. M.Rennie Kokstad AFFY MF4E.91 17.1µ 74,2% 39 15100c
8. DJ Louw Trompsburg BFFY MF4S.62 16.2µ 71,3% 42 15000c
9. BWB Louw Springfontein AH MWF5S.91 17.8µ 71,4% 29 14910c
10. HJ Kruger Molteno CH MWF4E.68 16.1µ 70,9% 48 14910c

Die volgende wol veiling is vir 23ste Januarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Erkende jag- en sportskietvereniging skik met SAPD oor geldigheid van vuurwapenamnestie

Gebruik ‘n hommeltuig om jou gewasse te spuit