in

Wolmark styg met 1,8%

wolmark

This post is also available in: English

Op die 21ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,8% gestyg en op 18482c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 20132 (+0,5%) 21 µ 18442 (+1,6%)
19 µ 19437 (+3,8%) 22 µ 18216 (+1,1%)
20 µ 18838 (+2,1%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (4 010 bale), Standard Wool (2 623 bale), Lempriere S A (956 bale). Van die 9 161 bale wat aangebied was, is 8 646 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Jnr Lapere Graaff-Reinet BH MWF4E.71 17.0µ 72,4% 51 16500c
2. CP Neethling Barkly-Oos AH MWF5S.86 16.9µ 72,5% 34 16500c
3. SW Roeland Bdy Bk Vrede CMY MF4S.62 17.0µ 73,6% 52 15470c
4. Welgelegen Trust Richmond BFY MF4E.68 17.4µ 70,4% 47 15390c
5. Jnr Lapere Graaff-Reinet BMY MF4E.61 16.8µ 69,7% 50 15200c
6. SW Roeland Bdy Bk Vrede BH MWF4E.80 17.4µ 68,7% 50 15200c
7. CP Neethling Barkly-Oos CH MWF4N.57 17.7µ 77,7% 66 15030c
8. Welgelegen Trust Richmond BBFY MF4E.79 18.1µ 72,1% 36 14920c
9. Jnr Lapere Graaff-Reinet CNKS MP4E.653 17.6µ 72,7% 43 14900c
10. Welgelegen Trust Richmond AFY MF4E.79 18.0µ 71,3% 51 14880c

Die volgende wol veiling is vir 5de Maart 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

engen win a tractor

Ventersdorp boer se verjaarsdagverrassing

TLU SA Noord-Streek versoek Suid-Afrikaners om vandag nog voorstelle in te dien oor die wysiging van Artikel 25