in

Wolmark styg

This post is also available in: English

Op die 31ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 1,3% gestyg en op 14436c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 17092 (+1,5%) 21 µ 14286 (+0,6%)
19 µ 15192 (+0,3%) 22 µ 14302 (+2,7%)
20 µ 14643 (+2,4%) 23 µ    

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G.Modiano (1 772 bale), Standard Wool (1 532 bale), Stucken (1 062 bale). Van die 6 507 bale wat aangebied was, is 5 920 bale verkoop (90%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. BF Nel Williston BF MF4E.75 16.6µ 74,6% 52 15390c
2. BF Nel Williston YBFF MF4E.72 14.9µ 67,8% 34 15250c
3. BF Nel Williston YCFF MF4E.64 14.6µ 65,5% 32 14730c
4. BF Nel Williston BBF   MF4E.82 17.3µ 76,2% 53 14520c
5. Langzeekoegat Bdy (Pty) Ltd Trompsburg CMY MF4E.60 15.9µ 67,4% 41 14510c
6. CG Hutton Beaufort-Wes HBKS2 MWF5M.94 15.9µ 64,8% 29 14200c
7. HJP Nel Brandfort DL MWF4S.50 16.2µ 71,4% 0 14000c
8. BF Nel Williston BKS2 MF5M.68 16.3µ 66,0% 44 13920c
9. BF Nel Williston BFF MF4B.81 17.4µ 74,9% 46 13880c
10. Waterkrans Trust Graaff-Reinet CL MWF4E.55 16.5µ 69,0% 0 13810c

Die volgende wol veiling is vir die 08 Julie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

TLU SA vat munisipaliteite vas met protesaksie

NAMPO Kaap 2020 gekanselleer