in

Wolmark styg

This post is also available in: English

Op die 28ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,1% gestyg en op 14855c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 16889 (+3,3%) 21 µ 14313 (+4,9%)
19 µ 15772 (+2,1%) 22 µ 13786 (+1,2%)
20 µ 14708 (+4,5%) 23 µ    

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (2 006 bale), Stucken (1 375 bale), Lempriere S A (1 263 bale). Van die 7 314 bale wat aangebied was, is 7 143 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF4E.65 16.5µ 76,9% 57 15460c
2. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF4E.62 16.6µ 75,8% 49 15100c
3. AF Joubert Aliwal-Noord CH MWF4S.61 16.7µ 74,0% 35 14820c
4. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom BH MWF4S.78 16.9µ 75,6% 37 14650c
5. J Van Pletzen Jamestown DH MWF4S.50 16.6µ 73,9%   14480c
6. AF Joubert Aliwal-Noord HTDR MF5S.60 16.1µ 72,1% 24 14410c
7. Alexa Bdy (Edms) Bpk Riviersonderend DL MLF4E.40 16.5µ 75,0%   14310c
8. Eulogia Bdy (Edms) Bpk Bethulie CL MWF4E.56 17.1µ 73,8% 42 14210c
9. JIVZ Naude Richmond CL MWF4S.59 16.6µ 70,7% 38 14100c
10. J Van Pletzen Jamestown DH MWF5S.50 16.4µ 70,4%   14020c

Die volgende wol veiling is vir die 18de Junie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Misdaadtoename ‘n bedreiging vir landbou

Sit geld terug in jou sak met Carrus Vlootbestuurdienste se vlagskip produk, “Fuel Sense”