in

Wolmark styg

wolmark

This post is also available in: English

Op die 19de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,4% gestyg en op 17806c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19538  (+0,3%) 21 µ 17563 (+0,7%)
19 µ 18246  (-2,2%) 22 µ 17858 (-0,8%)
20 µ 18081  (+0,8%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Lempriere S A (1 652 bale), Standard Wool (1 581 bale), G Modiano (1 007 bale). Van die 5 181 bale wat aangebied was, is 4 899 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JMP Webber Grahamstown AH MWF4E.78 16.6µ 71,0% 48 16000c
2. J.Whipp Memel AH MWF4E.110 17.5µ 72,2% 40 15250c
3. Neethoek Bdy Smithfield BMY MF5S.62 16.6µ 71,2% 41 14910c
4. Stefan Naude Trust Hanover AH MWF4S.95 17.9µ 71,7% 38 14870c
5. JMP Webber Grahamstown NKS MF5S.92 18.1µ 72,4% 42 14700c
6. J.Whipp Memel AM MF4E.91 19.8µ 73,9% 37 14610c
7. JMP Webber Grahamstown BFF MF4E.72 17.1µ 67,7% 51 14610c
8. JMP Webber Grahamstown AFF MF4E.93 17.8µ 70,5% 48 14500c
9. J.Whipp Memel AMY MF4E.100 18.8µ 73,5% 38 14480c
10. J.Whipp Memel AFY MF4E.94 18.8µ 73,4% 42 14470c

Die volgende wol veiling is vir 20ste Februarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

ProAgri

ProAgri 240

Woorde wek, maar voorbeelde trek, mnr. Ramaphosa