in

Wolmark styg

This post is also available in: English

Op die 9de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 6,8% gestyg en op 18148c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19428 (+4,0%) 21 µ 17938 (+4,8%)
19 µ 19011 (+5,9%) 22 µ 17258 (+3,9%)
20 µ 18143 (+4,5%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (2 949 bale), Standard Wool (2 338 bale), Lempriere S A (1 873 bale). Van die 9 460 bale wat aangebied was, is 9 325 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. NK Bradfield Dordrecht BH MWF4E.74 16.6µ 74,8% 37 16000c
2. DW Bryant Tarkastad BFFH MWF4E.72 17.1µ 71,8% 48 15610c
3. Fetcani Pass Livestock Farming Barkly-Oos BH MWF4E.78 19.4µ 77,1% 52 15540c
4. Winston Farms (Pty) Ltd Cathcart AFY MF4E.84 19.3µ 77.2% 55 15500c
5. NK Bradfield Dordrecht AH MF4E.96 17.3µ 76,1% 41 15490c
6. AN Evens Cathcart AFFH MWF4E.81 17.2µ 72,2% 47 15480c
7. AN Evens Cathcart BFFH MWF4E.72 16.5µ 70,6% 43 15330c
8. Fetcani Pass Livestock Farming Barkly-Oos BFH MWF4S.85 19.5µ 75,9% 46 15310c
9. JOC J Van Den Berg Dewetsdorp BBMY MF4E.91 19.4µ 75,5% 48 15210c
10. DW Bryant Tarkastad BFFY MF4E.80 17.3µ 70,8% 38 15180c

Die volgende wol veiling is vir 7 November 2019 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Boere nie alleen in droogte nie

SA Stamboek verkies ’n nuwe president