in

Wolmark daal verder

This post is also available in: English

Op die 24ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -12,5% gedaal en op 15569c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 16694 (-13,0%) 21 µ 15298 (-14,8%)
19 µ 16154 (-13,3%) 22 µ 15586 (-9,8%)
20 µ 16063 (-12,6%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (1 893 bale), G Modiano (1 218 bale), Tianyu S A Pty (746 bale). Van die 6 811 bale wat aangebied was, is 5 247 bale verkoop (77%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom BFH MWF5E.83 16.7µ 74,8% 41 13940c
2. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom CL MWF4E.67 16.5µ 73,4% 45 13660c
3. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom AFH MWF4E.90 17.3µ 74,7% 43 13210c
4. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom BH MWF4E.80 17.0µ 73,0% 44 13000c
5. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom AH MWF4E.87 17.6µ 73,4% 41 12700c
6. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom BKSH MWF5M.78 16.9µ 72,5% 35 12700c
7. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom BH MWF4E.80 17.2µ 72,0% 35 12600c
8. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom ANKSY MP5S.80 18.0µ 75,1% 36 12590c
9. Mooibank Bdy (Pty) Ltd Wakkerstroom CFY MF4E.59 17.8µ 75,3% 58 12530c
10. Kaalplaatz Bdy (Pty) Ltd Cradock BM MF4E.68 17.7µ 71,1% 47 12350c

Die volgende wol veiling is vir die 26ste Maart 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

NAMPO OESDAG 2020 uitgestel

Suid-Afrika is ‘n voedselseker land en verbruikers word aangemoedig om paniekaankope te midde van COVID-19 te staak