in

Wolmark daal skraps

wolmark

This post is also available in: English

Op die 23ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,7% gedaal en op 17789c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19181 (+0,3%) 21 µ 17965 (-0,4%)
19 µ 18625 (+0,9%) 22 µ 17273 (-4,1%)
20 µ 18384 (+0,9%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Lempriere S A (2 948 bale), Standard Wool (1 928 bale), G Modiano (1 655 bale). Van die 9 348 bale wat aangebied was, is 8 537 bale verkoop (91%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. DC Louw Adelaide BH MWF5E.72 17.1µ 72,4% 35 15110c
2. SJ Van Der Walt Bokhaar Adelaide CMY MF4E.59 15.1µ 68,9% 38 15090c
3. Prestprops 1057 Bk Rouxville AF MF4E.82 17.7µ 72,5% 41 14890c
4. Zuurbron Bdy (Pty) Ltd Luneburg BH MWF5S.83 15.4µ 70,2% 34 14860c
5. Stofkraal Besigheid Trust Trompsburg AM MF4E.80 20.2µ 76,5% 59 14830c
6. Stofkraal Besigheid Trust Trompsburg AFY MF4E.75 17.4µ 70,8% 39 14810c
7. Zuurbron Bdy (Pty) Ltd Luneburg CFY MF5E.72 16.2µ 69,2% 45 14800c
8. Swartkoppies Merinos Trust Jagersfontein CL MWF4S.48 17.1µ 74,7%   14760c
9. Stofkraal Besigheid Trust Trompsburg BMY MF4E.76 17.3µ 70,9% 39 14730c
10. JA Le Roux Smithfield BMY MF4E.75 16.6µ 68,4% 33 14710c

Die volgende wol veiling is vir 19de Maart 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Kanna maak boere se drome waar

SA Kaasfees afgestel oor koronavirus