in

Wolmark daal

This post is also available in: English

Op die 7de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 0,4% gedaal en op 16907c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB**Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys
**Prysbeweging  
18 µ 18254 (-0,2%) 21 µ 16960 (-1,6%)
19 µ 17657 (-2,8%) 22 µ 17084 (-0,8%)
20 µ 17221 (-1,5%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Lempriere S A (3 360 bale), Standard Wool (3 233 bale), G Modiano (2 717 bale). Van die 11 867 bale wat aangebied was, is 11 691 bale verkoop (98%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB OOSTELIKE STREEK
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Q.Wiehahn Dordrecht AH MWF4S.82 18.5µ 76,0% 44 14950c
2. J.Sauer Jamestown BMY MF4S.69 17.4µ 73,1% 45 14750c
3. Q.Wiehahn Dordrecht BH MWF4S.74 17.9µ 74,6% 45 14610c
4. Belle Laine (Pty) Ltd Strydenburg BMY MF4E.78 18.4µ 74,2% 42 14500c
5. Op die Bulte Bdy (Pty) Ltd Memel AH MWF4E.80 17.9µ 72,8% 38 14400c
6. Bellle Laine(Pty)Ltd Strydenburg AMY MF4E.85 18.8µ 74,3% 40 14390c
7. HJ Beukes Ermelo BM MF4E.75 19.0µ 75,6% 44 14310c
8. AO Hugo Calvinia AMY MF4E.82 17.9µ 72,8% 36 14300c
9. Op die Bulte Bdy (Pty)Ltd Memel AH MWF4E.79 17.7µ 71,6% 38 14300c
10. R B H Stretton Farming (Pty) Ltd Molteno AH MWF4E.86 17.6µ 73,6% 42 14210c

Die volgende wol veiling is vir 24 Oktober 2019 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

jdi

John Deere Implemente staan sterk na 60 jaar se goeie diens

Rekords spat by NAMPO Kaap