in

Wolmark daal

This post is also available in: English

Op die 1ste veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -5,7% gedaal en op 13738c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 16347 (-2,4%) 21 µ 13558 (-6,3%)
19 µ 14683 (-3,7%) 22 µ 13863 (-1,6%)
20 µ 14008 (-4,5%) 23 µ    

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (2 197 bale), Lempriere Wool Services SA (1 791 bale), G Modiano (1 040 bale). Van die 7 872 bale wat aangebied was, is 7 340 bale verkoop (93%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. EE Greeff Bdy Bk Somerset-Oos CFFH MWF4S.63 16.4µ 73,9% 44 14900c
2. EE Greeff Bdy Bk Somerset-Oos BFFH MWF4S.69 17.0µ 73,8% 45 14120c
3. Hanekom Van Der Merwe Bdy Beaufort-Wes BH MWF4E.68 16.8µ 70,5% 37 14010c
4. Y Snyman Victoria-Wes BH   MWF4E.65 16.9µ 71,1% 43 14000c
5. Zolakhaya General Trading Cc Tarkastad BH MWF5E.71 17.0µ 72,6% 25 14000c
6. JA Van Der Vyver Somerset-Oos CL MWF5S.76 16.7µ 69,2% 35 13910c
7. D Van Litsenborgh Burgersdorp CL MWF4S.64 17.2µ 74,5% 41 13810c
8. Harmonie Trust Senekal CL MWF4S.59 17.0µ 74,2% 51 13800c
9. BET White Bedford CL MWF4E.59 16.9µ 69,7% 49 13600c
10. EE Greeff Bdy Bk Somerset-Oos CH MWF5SL.54 16.7µ 72,3% 45 13310c

Die volgende wol veiling is vir die 19 Augustus 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Saai dien aansoek in by Hooggeregshof namens wildboere

Agri SA ondersteun sy lede se optrede teen misdaad