in

Wolmark daal

This post is also available in: English

Op die 29ste veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 4,2% gedaal en op 14233c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 16393 (-2,9%) 21 µ 13945 (-2,6%)
19 µ 15417 (-2,3%) 22 µ 13434 (-2,5%)
20 µ 14154 (-3,8%) 23 µ    

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (1 785 bale), G Modiano (1 693 bale), Lempriere S A (1 680 bale). Van die 7 580 bale wat aangebied was, is 7 180 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. JMP Webber Grahamstown BH MWF4E.70 15.4µ 70,4% 49 15510c
2. J Sauer Jamestown BH MWF4S.65 16.7µ 76,4% 33 15150c
3. CM Van der Vyver Somerset-Oos BFH MWF4S.81 16.4µ 70,7% 35 14330c
4. CM Van der Vyver Somerset-Oos AFH   MWF4S.82 16.4µ 70,6% 39 14330c
5. Bekkersdam Bdy Bk Cradock AMY MF5S.94 16.3µ 69,4% 24 14320c
6. SE Van Pletzen Jamestown BH MWF4S.70 17.2µ 76,9% 38 14230c
7. GBP Bdy Bk Philippolis BH MWF5E.64 15.6µ 64,8% 34 14040c
8. GBP Bdy Bk Philippolis CL MWF5E.61 15.0µ 63,5% 35 14040c
9. Bekkersdam Bdy Bk Cradock AH MWF5S.96 15.7µ 63,1% 27 13970c
10. ACMAX Investments Cookhouse CFF MF5S.66 16.1µ 66,2% 40 13750c

Die volgende wol veiling is vir die 24ste Junie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

scania

Scania: Versien jou trok nou vir minder as jou bakkie

Boere in suidelike Afrika tree aan vir die Amazone-kunsmisstrooier