in

Wolmark daal

wolmark

This post is also available in: English

Op die 17de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -0,5% gedaal en op 17463c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19290 (+0,9%) 21 µ 17338 (-0,7%)
19 µ 18316 (-1,4%) 22 µ 17267 (-0,7%)
20 µ 17841 (+0,6%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: Standard Wool (2 586 bale), Lempriere S A (1 786 bale), G Modiano (1 785 bale). Van die 7 059 bale wat aangebied was, is 6 854 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. Moorcroft Trust Adelaide BBH MWF4E.78 14.9µ 66,9% 31 15400c
2. Loskop Farming Enterprise CC Barkly-Oos BMY MF4S.100 17.3µ 73,5% 42 15310c
3. SD & GP Naude Rhodes AFH MWF4E.86 18.7µ 78,4% 48 15200c
4. Moorcroft Trust Adelaide AH MWF4S.84 15.3µ 67,4% 33 15190c
5. HB Kruger Burgersdorp CMY MF4E.68 16.7µ 71,5% 31 14920c
6. SD & GP Naude Rhodes AMH MWF4E.96 19.8µ 78,5% 53 14800c
7. Aquvadis Bdy (Edms) Bpk Barkly-Oos BBH MWF4S.84 17.8µ 72,7% 37 14500c
8. Boegoema Bdy Stellenbosch AH MWF4E.84 17.1µ 70,1% 32 14500c
9. JA Griesel Springfontein CH MWF4S.60 16.2µ 70,2% 45 14500c
10. SD & GP Naude Rhodes BH MWF5S.75 18.2µ 75,7% 49 14410c

Die volgende wol veiling is vir 6de Februarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Saai dien kommentaar teen Grondwetwysiging in

TLU SA maak beswaar teen wysiging van Artikel 25 – Verbind tot internasionale regsaksie