in

Wolmark daal

wolmark

This post is also available in: English

Op die 16de veiling van die 2019/2020 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met -1,1% gedaal en op 17544c per kg skoonwol gesluit.

Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ) SWP*   PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging  
18 µ 19112 (-0,4%) 21 µ 17454 (-0,4%)
19 µ 18582 (-0.5%) 22 µ 17384 (-2,5%)
20 µ 17732 (-1,4%)      

Die grootste kopers op die afgelope veiling was: G Modiano (3 259 bale), Standard Wool (2 819 bale), Lempriere S A (2 091 bale). Van die 11 012 bale wat aangebied was, is 10 760 bale verkoop (97%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH
Naam Area Besk. AWEX Tipe Mic Skoon NKT Vet Pryse
1. CF Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.80 17.0µ 76,2% 36 16280c
2. CF Swart Barkly-Oos AFH MF4E.96 18.2µ 78,4% 41 16060c
3. PD Roets Barkly-Oos AFH MWF4E.94 18.4µ 76,0% 40 15680c
4. RJ Swart Barkly-Oos AFH MWF4E.93 18.0µ 75,5% 43 15650c
5. PD Roets Barkly-Oos AAFH MWF4E.106 18.9µ 78,2% 37 15510c
6. RJ Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.81 17.3µ 72,8% 40 15400c
7. TR Swart Barkly-Oos BFH MWF4E.81 17.7µ 73,3% 47 15350c
8. SB Bastard Cedarville BFY MF4E.83 17.0µ 73,1% 45 15210c
9. CF Swart Barkly-Oos BKSY MF5E.91 18.1µ 73,5% 42 15200c
10. GMC Orpen Barkly-Oos AFFY MF4S.90 16.5µ 69,7% 42 15000c

Die volgende wol veiling is vir 30ste Januarie 2020 geskeduleer.

Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Dag van Verootmoediging

bakkie

Mahindra S11-bakkie: Outomatiese ratkas is ‘n groot verbetering