in

Wolmark berig – 30 Maart 2022

Op die 27ste veiling van die 2021/2022 verkoop seisoen,was die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg:

Veseldikte (µ)17µ18µ18,5µ19µ19,5µ20µ20,5µ21µ22µMark indikator
Nie-RWS27500c +1.5%22700c -3.1%20600c -2.4%18500c +0.5%16600c +0.6%15300c -0.6%14700c +0.7%14000c -0.7%13800c 0.0%16250c -0.7%
RWS Gesertifiseer28800c -3.1%25400c +1.5%23200c +3.4%21700c -1.8%19500c -4.1%17800c -2.8%16900c -0.6%16500c -0.6%15600c 0.0%18287c -1.4%
% Verskil4.7%11.9%12.6%17.3%17.5%16.3%15.0%17.9%  13.0%  

Die grootste kopers op die veiling was: G Modiano (1,505 bale), Standard Wool (1,282 bale), Lempriere Wool Services SA (880 bale). Van die 5,747 bale wat aangebied was, is 5,444 bale verkoop (94%).

Die hoogste pryse van verkoopte wol op die BKB veiling was:

TOP 10 BKB PORT ELIZABETH

NaamSkemaAreaBesk.AWEX TipeMicSkoonNKTVet Pryse
1STOFKRAAL BESIGHEIDTRUSTRWSTROMPSBURGBFYMF4E.7017.8µ75.83820100c
2BONNIEVALE BDY (EDMS) BPKRWSFRASERSBURGBHMWF4E.8116.6µ64.23619860c
3STOFKRAAL BESIGHEIDTRUSTRWSTROMPSBURGBBFYMF4E.7918.1µ77.64419810c
4BRIGHTON FARMING PTY LTDRWSSTEYTLERVILLEBHMWF4E.6216.3µ66.03819630c
5STOFKRAAL BESIGHEIDTRUSTRWSTROMPSBURGDDFYMF4S.016.1µ72.6019190c
6WANFIELD FARMING (PTY) LTDRWSCATHCARTBHMWF5S.6716.6µ66.32918810c
7LR EYBERS (PTY) LTDRWSRIETBRONDMYMF4E.016.3µ65.6018600c
8MORGENZON MERINOS (EDMS) BPKRWSTROMPSBURGBFYMF4S.6317.8µ73.54918510c
9WIESDRIFT BDYRWSBREDASDORPEMMF4B.4017.0µ70.2018480c
10ROBVUE FARMING CCRWSBEDFORDCFMF4E.5617.0µ69.23618400c

   Die volgende veiling is geskeduleer vir 6 April 2022.

Kontak gerus BKB se Veselbemarking-Afdeling vir verdere inligting

Grahamstadweg 61 Grahamstown Rd, Noordeinde, Port Elizabeth, 6001 Tel: 041 503 3111 Faks: 041 503 3113, epos: phillip.fourie@bkb.co.za www.bkb.co.za

Vrywaring:
Alle inligting vervat in hierdie dokument is alleenlik vir doeleindes van inligting en is nie noodwendig toepaslik op alle gebruikers/lesers nie. BKB Bpk en sy filiale kan nie verantwoordelik gehou word vir enige besluite geneem wat op inligting uit hierdie dokument verkry baseer is nie.
Bron: BKB

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

South Africa flies flag high at concours Mondial Du Sauvignon

Heilbron-boere versoek beter polisiëring infrastruktuur om veediefstal aan te spreek