Agri Frequencies dood nie net skadelike insekte nie, dit beskerm ook plante teen rypskade. Kyk gerus na die fotobewyse van byvoorbeeld tamaties wat spierwit geryp was, sonder enige werklike skade aan die plante.
Talle boere se oeste is al gered van rypskade, en die beste van alles is, dit kos niks ekstra om ryp-beskerming by ‘n huidige pakket te voeg nie. So, jy kan Agri Frequencies gebruik om ape en voëls uit die lande te jaag, terwyl jy jou oes teen rypskade beskerm. Agri Frequencies stuur frekwensies na die plaas toe om plantgroei te stimuleer en swamme en insekte te beheer teen slegs R1 200 per hektaar per jaar.

die ryp.
Hoe dit werk
Agri Frequencies gebruik kristaltegnologie om teenfrekwensies vir enige plaag te skep. Die frekwensies word dan met kwantumsenders geprojekteer na enige plek in die wêreld. Die spesiespesifieke frekwensies verdryf of dood net die geteikende spesies en beïnvloed geen ander spesies nie; dit het geen invloed op mense of die natuur nie.

Op talle vrugte- en groenteplase word dit baie suksesvol aangewend om gifstofneerslag op vrugte en groente te verminder, dit skep ‘n beter mark en maak dit maklik om organies te kan boer. Daar is ook ‘n hele reeks produkte wat kleinskaalboere en huiseienaars help, van bosluis- en vlermuis-, tot vlieg- en muskietbeheer en selfs vir beskerming teen selfoon- en 5G-uitstraling. Waterstrukturering verlaag waterverbruik met 30% en maak die besproeiingspype en drupperlyne skoon.
Om meer inligting te bekom oor ander Besparingsmeganismes soos byvoorbeeld vir brandstof en algdoders, kyk gerus op ons webwerf www.agrifrequencies.com of kontak Jan du Plessis by 082-429-4055 of info@agrifrequencies.com.
Instagram-crystalcures_1
Facebook -crystalcures1