in ,

Voorkom horinggroei op kalwers met Bauernof Dehorning Paste

Die voordele van onthoringde beeste, veral op ‛n jong ouderdom, is van ekonomiese waarde.

Nadele van diere met horings:

  • Diere met horings beseer mekaar
  • Diere met horings domineer ander by lek- en voerkrippe sodat elkeen nie sy regmatige deel kry nie
  • Diere met horings bemoeilik en vertraag die proses wanneer daar met hulle gewerk word.

Bauernof Dehoring Paste is die oplossing. Die kalfseison is op hande, maak seker jy bestel vroegtydig jou Bauernof Dehorning Paste en voorkom horinggroei op kalwers.

Die prys is steeds R70 (btw ingesluit) vir 50g. Met 50g kan 25 kalwers behandel word.

Vir meer inligting kontak Johan Smith 081 401 0049 – email aan bauernof@gmail.com en ons stuur verdere besonderhede. Ons maak gebruik van koeriers regoor RSA.

Kyk die video hieronder:

https://www.facebook.com/bauernofdehoringpaste

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published.

Puik diere hou Vlakte Bonsmarastudiegroep op die wenpad

Wat is nuut in boerdery?