Valtrac het van die geleentheid gebruik gemaak om boere by NAMPO Virtueel meer te vertel van hulle trekkers soos die nuwe BH-reeks wat onlangs in Suid-Afrika bekendgestel is.
Kyk gerus (hier) https://youtu.be/RyPkCdk3haA
na ‘n video en lees meer by https://www.proagri.co.za/valtrac-het-goeie-nuus-vir-boere-n-ou-vriend-met-n-nuwe-baadjie/