in , ,

Tuli Kudde van die Jaar

Foto: Wyle Stefan van Wyk se dogters Charne (links) en Ilane oorhandig die trofee aan Ben Raath.

This post is also available in: English

By die jaarlikse dinee van die Tuli Beestelersgenootskap wat gehou is op 2 September 2021 was Ben Raath, Donkerhoek Tuli Stoet, Britstown, die wenner van die Stefan van Wyk wisseltrofee vir die Tuli Kudde van die Jaar.

Ben was ook die wenner in 2019.

Stefan van Wyk was wyd bekend in die hele landbougemeenskap en was betrokke by ProAgri. 

What do you think?

1 point
Upvote Downvote

Total votes: 1

Upvotes: 1

Upvotes percentage: 100.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Voet in die hoek met die nuwe Nissan Navara LE

Summer Sale Produksieveiling ‘n reuse sukses