in ,

Takel die berge en dale met hierdie nutsvoertuie!

Renault Duster

This post is also available in: English

Hierdie oorsig oor die sportnutsvoer-tuie wat in 2018 bekendgestel is, is saamgestel deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive.

Verlede maand was dit die bakkies se beurt, hierdie maand klim ons agter die stuur van ’n paar sportnutse of 4X4’s in wat ook plaaspaaie kan baasraak.

Nuwe Renault Duster: Beter, mooier en tawwer

deur Dirk Gallowitz

Die eerste Duster het ’n vreemde, half koddige voorkoms gehad en sy naam het nie gehelp dat mense hom minder skeef aankyk nie. Met die onlangse bekendstelling van die tweede geslag Duster was dit duidelik dat Renault daarop gekonsentreer het om die nuweling luukser af te werk en die robuuste dele te verfyn. Die nuweling is ook buitekant meer modern gestileer, maar tog het Renault se witjasse daarin geslaag om nie die Duster se kernaspekte en uitstekende veldryvermoëns in die proses te verloor nie.

Binnekant voel en vertoon die nuwe Duster se kajuit aansienlik beter en luukser. Terwyl daar steeds ruimskoots plastiek gebruik word, is die gehalte daarvan nou veel beter en die kajuit bied sitplek vir vyf volwassenes met aansienlik gemakliker sitplekke.

Renault SA het die nuwe Duster plaaslik bekend gestel in drie afwerkingsvlakke, naamlik Expression, Dynamique en Prestige. Daar is petrol- en diesel-enjins beskikbaar, maar ons het die 1,5 dCI Prestige model gery wat slegs beskikbaar is met die 1,5-liter viersilinder-turbodieselenjin wat 80 kW / 250 Nm lewer. Aandrywing geskied deur die voorwiele met behulp van ’n 6-gang outomatiese ratkas en brandstofverbruik word amptelik as 4,8 liter/100 km aangegee.

Op die pad, wat teer en grondpaaie insluit, was die kajuit nogal stil, selfs teen hoë spoed op die snelweg, danksy meer en verbeterde klankdemping. Hantering en klou was ook verbasend goed met relatief min bakrol deur die draaie. Die 6-gang outokas pas heel skaflik by die nuwe Duster se gewig en enjin.

Die nuwe Renault Duster bou voort op sy reputasie as ’n taai, sonder-fieterjasie, bekostigbare sportsnuts wat baie bekwaam in die veld kan ry. Voeg daarby ’n mooi en moderne voorkoms met ’n goeie skeut verfyndheid en swierigheid, boonop met goeie brandstofverbruik en ’n relatief bekostigbare prys, en die nuwe Duster is loshande die beste kopie in sy segment. Nie perfek nie, maar klasleidend beslis.

Die 2018 Renault Duster begin met R249 900 vir die intreemodel 1.6 Expression 4X2 handratmodel en eindig by R334 900 vir die topmodel 1.5 dCi Prestige EDC 4×2. Die 4×4-model word in 2019 plaaslik bekendgestel.

Die Renault Duster is so pas aangewys as ’n finalis in die gesaghebbende Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste en Autotrader SA se 2019 Motor van die Jaar-kompetisie.

HYUNDAI CRETA

Huyndai Creta

deur Charlen Raymond

Die Hyundai Creta is vroeg in 2017 in Suid-Afrika bekendgestel en het sedertdien ’n gunstige impak op die plaaslike mark gemaak. Vanjaar het Hyundai besluit om die reeks van ’n varsigheid te voorsien, wat insluit ’n hersiene vooraansig, netjiese wiele, en ’n binneruim wat nou beter toegerus is. Ook is die dieselmodel aangepas, maar dit is steeds net met ’n outomatiese ratkas beskikbaar. Die 1,6-liter dieselenjin lewer steeds 94kW en 260Nm wringkrag, maar die toepassing daarvan is nou baie meer egalig. Wat beslis die opgewondenheid laat vlamvat, is dat spoedbeheer nou tot die pakket gevoeg is en beslis help om dieselverbruik verder te verlaag. Op die pad hardloop die Creta sonder moeite en dit verg net ’n ligte trap van die versneller om ’n motor verby te steek. Hierdie Creta is ongetwyfeld ’n ster in Hyundai se arsenaal.

Pryse wissel vanaf R346 900 tot R409 900 wat ’n 5 jaar/150 000 km waarborg insluit, asook ’n 2 jaar/50 000 km waarborg vir die aandryfstelsel. ’n 5 jaar/90 000 km diensplan is ook standaard ingesluit by die koopprys.

Mitsubishi Pajero Sport: An old favourite regains lost ground

Mitsubishi Pajero Sport

by Richard Wiley

In the world of SUVs, there can hardly be a person who doesn’t associate the model name Pajero with Mitsubishi, but the sad truth is that the company rested on its laurels and allowed time to pass the Pajero by – until the third quarter of 2017, that is.

That marked the introduction of the 2018 model which saw a major transformation wrought in terms of mechanical components and design. Sure, the Pajero Sport is still based on a ladder frame chassis shared with the Triton, but there’s nothing unusual in this as the major players in the segment are all similarly suspended and therefore compromised in terms of outright ride comfort and on-road handling.

Pajero Sport is available as a 4X2 or as a SuperSelect 4X4. Both use a 2,4 ℓ diesel engine boosted by a turbo to produce a useful 133 kW at a mere 3 500 rpm, but of much more importance is the torque peak of 430 Nm which is accessed at 2 500 rpm. It operates quietly and smoothly on the move and masks diesel clatter very well.

This motor always feels willing and unstressed and its purpose in life is aided immeasurably by the introduction of an excellent 8-speed auto box which has banished memories of slothful behaviour exhibited by earlier models.

This box resists slippage – the bane of previous iterations – with determination but still changes gears with smoothness and alacrity, and thanks in part to the presence of “intelligent shift control,” the best ratio for the purpose is always selected.

Stopping this large vehicle is no problem as disc brakes are employed all round.

Design-wise, this latest Mitsubishi looks slicker and less boxy than any of its predecessors. Perhaps the tail-lamp treatment is a trifle elaborate but discrete chrome touches, matt silver roof rails and running boards and the use of black honeycomb vents and HD lamps endow it with an altogether more premium disposition.

Inside too, the more upmarket look continues. It’s the ruched black leather seats that catch the eye first. They look and feel thickly padded and most inviting.

The latest Pajero Sport is good enough to be a class leader and is priced from R569 995 with a 3-year/100 000 km warranty and 5-year/90 000 km service plan.

The Mitsibushi Pajero Sport has also been voted in as a finalist in the prestigious annual SA Guild of Motoring Journalists and AutoTrader SA Car of the Year competition for 2019.

2018 BMW X3: Beter as die res?

BMW x30

deur Dirk Gallowitz

Vir BMW is sy X-reeks voertuie wêreldwyd ’n sukses en die reeks word eersdaags verder uitgebrei met ’n groter X7. Die X3 is uiteraard vir BMW belangrik, want dit is een van die beste verkopers in sy segment met wêreldwyd 1,5-miljoen eenhede wat sedert die eerste model se bekendstelling van die hand gesit is. Die voertuig word boonop deesdae plaaslik in BMW se wêreldklas-aanleg in Rosslyn buite Pretoria gebou en daarvandaan wêreldwyd uitgevoer.

Die 2018 X3 kan maklik met sy groter boet, die X5, verwar word. Nuwe LUD-ligte voor en agter verleen ’n 3D-effek en die voorste misligte het ’n treffende heksagonale ontwerp. Groter wiele dra by tot die grondvryhoogte van 204 mm.

Die kajuit is, tipies van die moderne geslag BMW’s, luuks afgewerk, weelderig en van hoogstaande gehalte met die uitleg, skakelaars en voorkoms wat jou herinner aan wat gebruik word in die vervaardiger se luukse 5- en 7-reeks sedanmotors.

BMW SA bied tans vier enjinopsies, wat twee dieselenjins en twee petrolmodelle insluit, maar die 2,0 ℓ diesel is my gunsteling in die reeks met ’n viersilinder 2,0 turbodiesel wat 140 kW en 400 Nm piekwerkverrigting lewer en amptelik slegs 5,4 ℓ/100 km se diesel in ’n gemengde siklus verbruik.

Al die modelle is standaard toegerus met BMW se xDrive-stelsel wat krag via ’n 8-spoed outomatiese ratkas na al vier wiele stuur.

Die nuwe X3 is 55 kg ligter as sy voorganger en bied nou gewigverspreiding van 50/50 voor en agter. Koppel dit aan ’n uitstekende onderstel met ’n dinamiese veerstelsel, goeie stuur en vierwieltraksie en jy het byna ideale paddinamika vir ’n bevredigende bestuurservaring op die teer- en grondpad.

Beter as die res? Gaan toetsbestuur die nuwe model en oordeel self.

Die X-drive 2.0D se verkoopprys begin by R711 369 en word gerugsteun deur BMW se 5 jaar/100,000 km Motorplan.

Volkswagen Touareg: Wolfsburg scales new heights

Volkswagen Touareg

By Richard Wiley

The original Touareg underwent only one facelift in its 15-year reign and while it was a most worthy and reliable piece of kit – as proved in independent surveys – it could perhaps be accused of being a tad nondescript as far as impressing the neighbours was concerned.

Now there’s an all-new Touareg which wafted into Mzansi in the second half of 2018 and immediately set tongues wagging with its altogether more upmarket disposition which should allow VW’s premium SUV to ascend the social-climbing ladder while going about its business in truly brilliant style.

This third generation Touareg has a lot in common with the Porsche Cayenne and Audi Q7, which is not a bad thing. Bigger, bolder and lighter and blessed with appealing, chiselled styling, the big German relies on a 190 kW V6 turbo D allied to a familiar and effective 8-speed auto to lay down the gauntlet in this increasingly competitive class.

That engine is a paragon of smooth and muscular power delivery and wafts the Touareg along at high speeds with a disarming ease and eye-popping economy of the 8,6 ℓ/100 km variety. When fitted with the optional air suspension, even potholes and corrugations are shrugged off, which means that regular tar road imperfections are barely noticed.

Two derivatives are offered, being the Luxury and the Executive R-Line. The latter stands out with its shinier trim, but both offer acres of space in a beautifully finished cabin that can be made to stand out even more with the fitment of the industry-leading InnoVision digital cockpit that will set you back around R75 000.

If on-road refinement is exceptional, driving dynamics are not left behind either with 4-wheel steer assisting helm responses and permanent AWD ensu-ring that off-road excursions need not be feared.

Of all the vehicles released in 2018, this Touareg seems to have generated more positive responses from the moto-ring press than any other, and with good cause. It is hardly cheap, but the truth is that it lacks for nothing compared with even more expensive contenders that have traditionally occupied the luxury SUV sector. Impeccable finish, comfort, practicality and stand-out driving dyna-mics see to that, but be aware of costly options!

Base pricing spans R1,0 million to R1,14 million. A 3 year/120 000 km warranty is backed by a 5 year/100 000 km maintenance plan.

 

 

What do you think?

0 points
Upvote Downvote

Total votes: 0

Upvotes: 0

Upvotes percentage: 0.000000%

Downvotes: 0

Downvotes percentage: 0.000000%

Scania

Scania help die boer om ’n plan te maak

Bokhaarmark onveranderd