Latest stories

  • in

    Wynverbruik en -verkope: Saai binnekort in die hof

    Die familieboerorganisasie Saai sal die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria op 18 Augustus 2020 dringend nader om die verbod op die verkoop en verbruik van wyn in restaurante ter syde te stel. Dié aansoek kom nadat President Cyril Ramaphosa op 12 Julie 2020 wéér ’n algehele verbod op die verkoop en vervoer van drank aangekondig het. “Die […] More

  • in

    Wie ontvang vanjaar se gesogte 1659-erepenning?

    Die toekenning van die gesogte 1659-erepenning aan ‘n wyn-ikoon is elke jaar ‘n besonderse hoogtepunt op die Suid-Afrikaanse wynkalender. Die Wynoesherdenking is ‘n glansgeleentheid wat vanjaar op Donderdag 6 Februarie 2020 op Groot Constantia-landgoed, die oudste wynproduserende landgoed in Suid-Afrika, plaasvind.  Die prestige 1659-toekenning word reeds sedert 1974 aan persone toegeken wat diep spore in […] More

  • bonnievale
    in

    Bonnievale wingerde skitter in nuwe wyne in beperkte hoeveelhede

    Bonnievale Wyne het twee nuwe, enkel-kultivar wyne, wat noukeurig uit top wingerd-blokke gekies is, bekendgestel. Beide wyne weerspieël die invloed van eeuoue grond, klimaat en die Bonnievale-wyk se weer en is slegs in beperkte hoeveelhede beskikbaar. Die wyne is ‘n Cabernet Sauvignon van die 2017-oesjaar en ’n Chardonnay van 2019 – beide bestem vir  die […] More

  • in

    Le Chocolat Pinotage sluit aan by Grande Provence se engele-vaart

    ‘n Nuwe engel sprei sy vlerke by Grande Provence Heritage Wine Estate met die bekendstelling van hulle Angels Tears Le Chocolat Pinotage. Hierdie gesellige rooiwyn is geseën met ‘n hemelse sjokolade-kinkel en ‘n oorvloed van ryp pruime en rooi bessies. Angels Tears Le Chocolat Pinotage 2017 is ‘n sagte, medium-ronde wyn wat bekoor met ‘n […] More

  • in

    The Revenant blaas nuwe lewe in die legendariese Loire-versnit

    ’n Nuwe wyn is gebore, maar dis een met ’n lang, trans-kontinentale geskiedenis. The Revenant 2017 is ’n Sauvignon- en Chenin blanc versnit, wat heel beduidend die hergeboorte weerspieël van ’n legendariese versnit, wat destyds faam na die Loire in Frankryk gebring het en nou weer die uitmuntendheid van Suid-Afrika se Schapenberg- en Helderberg wingerde […] More