
Wolmark styg skraps
Op die 4de veiling van die 2020/2021 verkoopseisoen het die merinowol markaanwyser met 1,1% gestyg en op 11991c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging 18 […] More