Latest stories

  • in

    Wolmark daal met 3,8%

    Op die 9de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -3,8% gedaal en op 22324c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 24,58% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      25758  (-4,4%)                           […] More

  • wol
    in

    Wolmark styg

    Op die 8ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met 3,7% gestyg en op 23216c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,71% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 17 µ   26936 (+1,7%)            21 µ   23909 […] More

  • in

    Wolmark daal

    Op die 6de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -5,6% gedaal en op 22928c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27462  (-6,2%)                           21 µ      23595   (-5,2%) 19 µ      25402  (-6,8%)               […] More

  • in

    Wolmark daal

    Op die 5de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -4,3% gedaal en op 24290c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 37,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      28310  (-3,3%)                           […] More

  • in

    Wolmark styg weer

    Op die 3de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,6% gestyg en op 25382c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      29263  (+7,3%)                          21 µ      24899   (+5,0%) 19 µ      27246  (+8,4%)              […] More

  • in

    Wolmark daal skrams op tweede veiling

    Op die 2de veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met -0.1% gedaal en op 23809c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 31,60% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27268  (+0,1%)                   21 […] More

  • in

    Wolmark styg op eerste veiling in 2018/2019-seisoen

    Op die 1ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +12,4% gestyg en op 23829c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      27235  (+13,1%)                        21 µ      24168   (+12,8%) 19 µ      25074  (+12,2%)                        22 µ      […] More

  • wol
    in

    Die wolmark styg steeds

    Op die 34ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,3% gestyg en op 21199c per kg skoon gesluit. BKB wil van die geleentheid gebruik maak om al sy wolprodusente en die wolkopers geluk te wens met ‘n suksesvolle 2017/2018 wol seisoen. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n […] More

  • in

    Wolmark styg met 4,1%

    Op die 30ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +4,1% gestyg en op 18954c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 13,68% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      22761  (+4,6%)              21 µ […] More

  • in

    Wolmark styg steeds

    Op die 29ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,8% gestyg en op 18213c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 10,83% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21754  (+2,5%)              21 µ […] More

  • in

    ’n Wolbedryf-ontwikkelingsfonds: Meer mag in die hande van boere

    Die NWKV Nasionale Bestuur het ná uitgebreide debat en oorweging besluit om die moontlikheid vir die totstandkoming van ’n ontwikkelingsfonds vir die wolbedryf te ondersoek. Dit word gedoen teen die agtergrond van eksterne ontwikkelingsfondse wat tans aan die afneem is (bv. fondse uit regeringsbronne), ekonomiese druk op bestaande bedryfbates en -beleggings, asook uitdagings in ontwikkelingsvennootskappe. […] More

  • in

    Wolmark styg met 2,6%

    Op die 28ste veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +2,6% gestyg en op 17714c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ      21215  (+1,6%)              21 µ      17623   (+3,8%) 19 µ      18665  (+1,6%)              22 µ      […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.