
Wolmark styg met 1,7%
Op die 22ste veiling van die 2018/2019 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +1,7% gestyg en op 21876c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 18,27% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 24334 (+2,2%) […] More