
Voer jou vee vir sukses – met Rumax se rugsteun
deur Jaco Cilliers Voer maak die verskil tussen sukses en mislukking in veeboerdery. Dit weet almal. Goeie voer verbeter produksie en verlaag die veeartsrekening. Die gehalte van die voermengsel moet ook deurlopend gehandhaaf word om die beste moontlike produksiesyfers te verseker. Om die voer se gehalte deurgaans dieselfde te hou, en om die voerrekening laer […] More