Latest stories

  • Kuhn
    in ,

    Valtrac se Kuhn-hoogloopspuit is die nuwe norm

    Groterwordende plase vereis groterwordende werktuie en daarom het Kuhn ’n nuwe hoogloopspuit gebou. Die werktuig is wêreldwyd gewild en is tans besig om ook in die Suid-Afrikaanse mark ’n stewige vastrapplek te kry. Valtrac, die betroubare verskaffer van landboutoerusting, is die invoerder en verspreider van hierdie grensverskuiwende spuit. Die Kuhn Stronger HD 4000 is vanjaar […] More

  • in ,

    Valtrac los pekanboerdery se groot probleem op:

    ’n Opwindende en lonende produk om mee te boer is pekanneute en dit lyk nie of die aanvraag en gevolglike gunstige pryse in ons leeftyd ’n plafon sal bereik nie. Maar elke paradys het sy slang en pekanneutboerdery se slang was die oesery en skoonmakery. Vernuftige kontrêpsies is uitgedink soos optelrollers wat soos roomkloppers of […] More

  • NAMPO Kaap
    in ,

    Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses

    NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers, stalletjies vir vroue, ‘n damesprogram, Nasie […] More

  • in

    Valtrac vier 21 vrugbare jare

    “Ons het ‘n verantwoordelikheid teenoor ons omgewing en ons mense,” sê Wynn Dedwith, stigter en eienaar van Valtrac. Die landboumasjineriemaatskappy het die afgelope Vrydag sy 21ste verjaarsdag saam met sy mense in sy omgewing gevier. Boere, handelaars, verskaffers, personeel, die media en die uitgebreide Dedwith-familie het by die Afridome in Parys saamgetrek vir ‘n GROOT […] More

  • in ,

    Bogballe-strooiers nou nog vinniger, sterker en slimmer

    Kunsmis kos baie geld en daarom moet elke korrel tel. Die Deense maatskappy, Bogballe, spesialiseer in die ontwikkeling en vervaardiging van strooiers wat vir die boer elke kriesel waarde uit sy kunsmisrekening put. Valtrac versprei die strooiers in Suid-Afrika en baie boere pluk al die vrugte van die akkurate presisietoediening van bemestingstowwe deur Bogballe se […] More

  • in ,

    Balfour Boerevereniging maak hooimaak kinderspeletjies

    Boere en kontrakteurs verstaan dat sukkel en staantyd geld kos. Die enigste antwoord om hierdie frustrasies die hoof te bied, is om die beste toerusting te bekom. Balfour Boerevereniging het sewe jaar gelede begin om ’n gefokuste hooidag aan te bied en die gewildste werktuigverskaffers uit te nooi om hulle masjiene te kom demonstreer. Die […] More

  • valtra
    in

    Aartappelboer stem saam: Valtrac en Valtra knikker staantyd uit

    “Staantyd” is ’n baie lelike woord wat enige boer liefs nooit wil nodig hê om te gebruik nie. Ongelukkig kan gewone trekkers en gewone diens daardie nare woord soms ongevraagd op ’n boer afdwing. So het dit al by GC Boerdery naby Dendron gebeur dat van die gewone trekkers tot ’n maand lank buite aksie […] More

  • KUHN
    in

    Kom kyk by NAMPO: Valtrac maak die boer nog sterker

    ’n Goeie voorraad voer vir sy vee is vir die boer goud werd. Dit het die afgelope en voortslepende droogte weer deeglik bewys. Valtrac bied die boer al die werktuie wat hy nodig het om die beste voer vir sy diere op te dis – van trekkers, planters, mis-, kunsmis- en floddertoedieners, spuite, kuilvoerkerwers, -waens […] More

  • Balfour hooidag
    in

    Balfour se hooidag groei geil

    Vinnige, gesonde groei kenmerk die belangstelling in Balfour Boerevereniging se jaarlikse hooidag. Vyf jaar gelede het ’n skamele 35 mense opgedaag vir die eerste Hooidag wat nou jaarliks op PJ Kriek en Seuns se plaas tussen Balfour en Devon gehou word. “Buiten die uitstallers het daar vandag 450 mense deur die hekke gekom,” sê Gert […] More

  • in

    Valtrac se swaardiens-strydrosse knaag ‘n woud weg

    Amper reg is nie goed genoeg om die meganisasiebehoeftes van vandag se boer te bevredig nie. Boerdery raak al hoe meer uitdagend en gespesialiseerd, en daarom moet die boer tegnologie hê wat presies opgewasse is vir die taak wat dit moet verrig. Valtra-trekkers bied daardie nommerpas tegnologie. Jy bestel jou Valtra-trekker presies volgens jou spesifikasies […] More

  • in ,

    Valtrac se Parruda Stronger bereik groot hoogtes

    Verlede jaar was j-jaar vir die bekende Franse Kuhn-groep wat wêreldgehalte landbouwerktuie vervaardig en reeds ’n stewige voetspoor in Suid-Afrika het. Hulle het Montana Indústria de Máquinas, wat uitstekende spuittoerusting op Brasiliaanse bodem vervaardig, oorgekoop. Met hierdie transaksie het Kuhn hulle reeds wêreldklasgehalte spuitreeks verder uitgebrei. Die nuwegenerasie Montana-spuit se naam is nie verniet ‘Stronger’ […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.