
Trekker en stroperverkope styg in 2020
Trekkerverkope van 593 eenhede in November is aansienlik (39%) meer as die 427 eenhede wat verlede November verkoop is. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 8% meer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. In November is vier stropers verkoop, een meer as die drie eenhede wat verlede jaar verkoop is. Vir die jaar […] More