Latest stories

  • TLU
    in , ,

    TLU SA dien steeds die boer

    Te midde van ’n groeiende en baie ontstuimige landbouklimaat het die 121ste TLU SA-kongres vanjaar besondere belangstelling getrek. Daar is in baie duidelike terme oor die probleme in Suid-Afrikaanse landbou gepraat. Internasionale media en verskeie verteenwoordigers van ambassades was ook daar om te hoor wat TLU SA se standpunte en strategie is. Louis Meintjes is […] More

  • in

    TLU SA Internasionaliseer die grondkwessie

    As president Cyril Ramaphosa blatante onwaarhede in die buiteland oor Suid-Afrika vertel, het TLU SA geen ander keuse as om die korrekte feite na die internasionale arena te neem nie. So ‘n geleentheid is aan die einde van November wanneer die VN se Menseregtekommissie sy elfde sessie oor Minderheidsaangeleenthede in Genéve aanbied. Die tema handel […] More

  • in

    TLU SA verheug oor Trump ondersoek

    TLU SA glo dat sy jarelange internasionale veldtog om veral plaasmoorde onder die wêreld se aandag te bring, resultate begin oplewer, en daarom is hy verheug oor Amerika se president Donald Trump se aankondiging dat hy ‘n ondersoek na plaasmoorde gelas het, en ook na die moontlikheid van grondonteiening. “TLU SA was al verskeie kere […] More

  • in

    Boere glo nie die ANC se jongste uitlatings nie

    Die algemene gevoel onder boere is dat mooi praatjies van President Ramaphosa en die bestuur van sekere landbou organisasies nie die ANC se verklaarde doelwitte soos in hulle Nasionale Demokratiese Revolusie dokument uiteengesit is, ongedaan sal maak nie. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, sê dat daar – onverklaarbaar – groot opgewondenheid heers oor die onlangse […] More

  • in

    Boere sal nie toelaat dat hulle plase gesteel word nie

    Boere in die Oos-Kaap is dit eens dat geen plase deur die regering se self-gewettigde diefstal sal plaasvind nie en berei hulle voor om met alles tot hulle beskikking hulle wetlike eiendom te beskerm. Johan Steyn, TLU-SA Oos-Kaap voorsitter, het die stelling gemaak na afloop van ’n e-konferensie vir TLU-SA Oos-Kaap lede dié naweek. “Die […] More

  • in

    Boere sal self oor hulle grond besluit

    Die boere, wat hulle grond wettig besit, sal self besluit oor die status van hulle grond, en raak nou moeg daarvoor dat ander rolspelers buite die landboubedryf voorskriftelik probeer wees oor wat met landbougrond moet gebeur, of wat boere met hulle grond wil doen. Daarom sal geen voorstel of gepoogde ooreenkoms wettig of aanvaarbaar wees […] More

  • in

    Grondhonger gaan nie oor landbou

    TLU SA het met kommer kennis geneem dat die gesag van president Cyril Ramaphosa openlik en georganiseerd uitgedaag is met die grondbesettings in Gauteng die afgelope naweek. Mnr. Louis Meintjes, president van TLU SA, sê hierdie aksie was ooglopend georganiseer nadat pres. Ramaphosa die belofte gegee het dat geen grondbesettings geduld gaan word nie. “Wat […] More

  • in

    TLU SA reageer ook op grondkwessie:Onteieningsmosie is en bly diefstal

    TLU SA se Uitvoerende Komitee beskou die besluit van die Nasionale Vergadering om die Grondwet moontlik te verander om onteiening sonder vergoeding moontlik te maak, as suiwer diefstal en die begin van ‘n proses van nasionalisering van grond en eiendom. Die regering word gewaarsku dat hulle moet verwag dat baie boere dit as ‘n oorlogsverklaring […] More

  • TLU SA
    in ,

    Maak ’n duik in jou dieselrekening met TLU SA

    Diesel is broodnodig op ’n plaas, maar het ’n manier om mens warm onder die kraag te maak as die pryse so onbestendig is. Soos die ongeluk dit wil hê, word voertuie en trekkers dikwels volgemaak net voor die pryse gedaal het en wanneer die pryse die hoogte inskiet, moet daar iewers anders besnoei word. […] More