Latest stories

  • in

    Kampvegter vir vleis vereer

    deur Johan Norval ’n Revolusie in die mens se dieet gaan in veeboere se guns tel, het die bekende prof. Tim Noakes jare gelede reeds voorspel. Sy boodskap aan vleisprodusente was meer as sewe jaar gelede dat sake in hulle guns gaan verander: “Gaan dus voort om jul wonderlike produk, vleis, te produseer.” Die rooivleisbedryf […] More