Latest stories

  • Agri SA
    in

    Agri SA is verlig dat inflasie verlangsaam

    Statistieke Suid-Afrika het vanoggend aangekondig dat verbruikersinflasie jaarliks van 4,5% in April 2018 na 4,4% in Mei 2018 verlangsaam het. Maand-op-maand het die verbruikersprysindeks egter met 0,2% in Mei 2018 toegeneem. Daar is ‘n afname van 0,7 persentasiepunte in April 2018 tot 0,6 persentasiespunte in Mei 2018 vir kos en nie-alkoholiese drankies. Die indeks het […] More