
Spilpuntbesproeiing: Boere kies Valley vir eersteklas ontwerp, struktuur en gehalte
Die beste manier om jou plaas teen die risiko van droogte te beskerm, is om in besproeiingstegnologie te belê. ՚n Besproeiingstelsel van Valley Irrigation help jou om jaar na jaar sonder sukkel suksesvolle oeste te lewer. Dit kan jou ook bemagtig om somer- en wintergewasse te plant vir twee oeste per jaar en dus dubbel […] More