Latest stories

  • in ,

    Scania gee om

    “Dit voel of ons by die huis gekom het,” vertel Morné Botha, hoofbestuurder van Scania in die Vrystaat. Hy en sy gesin het teen die einde van verlede jaar van Johannesburg af Bloemfontein toe getrek waar hy die leisels oorgeneem het as hoofbestuurder van Sentraal en die Vrystaat. “Ons kliëntebases hier is heeltemal anders, ons […] More

  • scania
    in

    Só dra Scania die landbou

    Met Scania se groeiende markaandeel in Suid-Afrika word al hoe meer landbouprodukte deur dié betroubare vragmotors aangery. ProAgri het die afgelope paar maande met vele boere gesels wat met groot lof praat oor die betroubaarheid, goeie brandstofverbruik en bestuursgerief van Scania, maar wat hulle die meeste beïndruk, is die mense van Scania se dienslewering en […] More

  • scania
    in

    Scania dra jou deur dik en dun

    Scania is besig om vinnig naam te maak en te groei in landbougeledere. Annemarie Bremner het gaan uitvind waarom. “Ons gaan nie vir ’n boer sê, ‘jong dis nou droogte, bring maar terug jou trok’ nie,” sê André van Eeden, verkoopsbestuurder, Scania Finance. Scania doen dinge anders en dit word weerspieël in die trokke se […] More

  • Scania
    in

    Scania vat jou wiele plaas toe

    “Met Scania hoef ek nie, soos by ’n bank, nege opstelle te skryf om te verduidelik waarvoor ek ’n trok benodig wanneer ek aansoek doen om finansiering nie,” sê Paul de Wet van PEC Transport. “Hulle verstaan my onderneming en my behoeftes.” PEC Transport speel ’n reuse rol daarin om landbou se wiele te laat […] More

  • Scania
    in

    Scania verstaan boere se behoeftes

    ’n Foto waar hy as driejarige op die neus van ’n Scania sit, is een van Raimo Lehtio se kosbaarste besittings. Raimo is onlangs as die besturende direkteur van Scania Suid-Afrika aangestel. Hy sê sy pa het gedurende die Tweede Wêreldoorlog ’n klein vervoermaatskappy gehad en self met ’n Scania aflewerings gedoen. Nie een van […] More

  • in

    Daar is nie iets anders nie, net ’n SCANIA

    Scania se betroubare vragmotors sal enige groenteboer opgewonde maak. “Dit is belangrik om ons produkte tydig en vars op die mark te kry en beheer daaroor te hê. Dit is ook hoekom ons ons eie vervoer het,” sê Johan Greyling van Aqua-boerdery, buite Christiana. Hy is die derde geslag op die plaas, Aqua, waar daar […] More