Latest stories

  • Scania
    in ,

    Nuwe kajuit maak dit ’n plesier om ’n Scania te bestuur

    “Die dieselverbruik van Scaniatrokke is beter as dié van enige  ander trok in hulle klas,” sê Ryno van Wyk, eienaar van Rusgenot Transport.  Ryno het gaan inloer by die Scaniauitstalling by NAMPO Kaap. Hy het agt  Scania-trokke waarmee hy landwyd vrugte vervoer.  “Scania se vragmotors is puik waarde vir geld, want die trokke behaal goeie […] More

  • Scania
    in ,

    Scania help die boer om ’n plan te maak

    “Amper al ons kliënte in hierdie streek het iets met landbou te doen en een ding wat ons sien, is dat ’n boer altyd gereed is om ’n plan te maak,” sê Morné Botha, streeksbestuurder van Scania in Bloemfontein. Die streek strek van die Noord-Kaap af deur die Vrystaat en Oos-Kaap, tot by die see. […] More

  • Scania
    in ,

    Scania draf lag-lag met die swaarste vrag

    “Ek sal ’n Scania weer vervang met ’n Scania,” sê Rossouw van Bergen, eienaar van Noordkaap Landboudiens- (NKLD) -vervoermaatskappy en besproeiingsboer van Backhouse Landgoed by Douglas. Rassie Jonker, wat al 23 jaar van Rossouw se Scania-vragmotors bestuur, stem saam: “Die beste ding wat nog ooit op die aarde gemaak is, is ’n Scania R 580.” […] More

  • scania
    in ,

    Groei groot met Scania

    “Enigeen wat lewendehawe in ’n ander trok as ’n Scania vervoer, moet sy kop laat lees,” sê Alvin Steenkamp van die Cavalier-groep buite Cullinan. Sowat 7 500 skape en 800 beeste word elke week na dié houkrale en slagpale aangery vanaf boere en veilingskrale regoor die land. “Ons het sewe Scanias, maar hulle doen omtrent […] More

  • Scania
    in ,

    Scania het die regte tweedehandse trok vir jou

    Hoe meer beweging daar in die tweedehandsevoertuigmark is, hoe beter gaan dit met die ekonomie. Ronald Melville, bestuurder van Scania Tweedehands, sê hy kan sommer gou agterkom as daar ekonomiese groei in die land is, want dan kom daar al hoe meer tweedehandse trokke in. Op die oomblik kan ’n boer uit sowat 200 tweedehandse […] More

  • in ,

    Te veel mielies? Huur ’n Scania

    Oestyd, veilingtyd of planttyd is die tye wanneer al die wiele op die plaas moet draai en dikwels moet daar bykomende vervoer gereël word om kwotas te haal. Die boer se vertroude vervoervennoot, Scania, het vyf jaar gelede ’n behoefte in die landbou- en kontrakteursmark aan ’n goeie gehalte verhuringsdiens geïdentifiseer. Scania Rental is deel […] More

  • in ,

    Scania help om plaas te koop

    Meer as drie keer maan toe! Dit is hoe ver Dirk Lötter se eerste Scania-trok al gery het toe hy hom tweedehands met 1,2-miljoen kilometer op die klok gekoop het. “Toe ek hom op 2-miljoen kilometer verkoop het, het hy steeds baie goed gelyk en baie goed gery, maar natuurlik, ek het self gery en […] More

  • in ,

    Scania gee om

    “Dit voel of ons by die huis gekom het,” vertel Morné Botha, hoofbestuurder van Scania in die Vrystaat. Hy en sy gesin het teen die einde van verlede jaar van Johannesburg af Bloemfontein toe getrek waar hy die leisels oorgeneem het as hoofbestuurder van Sentraal en die Vrystaat. “Ons kliëntebases hier is heeltemal anders, ons […] More

  • scania
    in

    Scania: Die Vrystaat is in goeie hande

    Scania het oor die afgelope paar jaar ’n onlosmaakbare deel van die landbougemeenskap geword. Die Scaniakantoor in die Vrystaat staan sentraal tot hierdie ontwikkeling. Die taak om die streek te bestuur is onlangs oorgedra na die hande van Morné Botha, ’n man wat al diep spore in verskillende afdelings van die maatskappy getrap het. Morné […] More

  • scania
    in

    Só dra Scania die landbou

    Met Scania se groeiende markaandeel in Suid-Afrika word al hoe meer landbouprodukte deur dié betroubare vragmotors aangery. ProAgri het die afgelope paar maande met vele boere gesels wat met groot lof praat oor die betroubaarheid, goeie brandstofverbruik en bestuursgerief van Scania, maar wat hulle die meeste beïndruk, is die mense van Scania se dienslewering en […] More

  • scania
    in

    Scania dra jou deur dik en dun

    Scania is besig om vinnig naam te maak en te groei in landbougeledere. Annemarie Bremner het gaan uitvind waarom. “Ons gaan nie vir ’n boer sê, ‘jong dis nou droogte, bring maar terug jou trok’ nie,” sê André van Eeden, verkoopsbestuurder, Scania Finance. Scania doen dinge anders en dit word weerspieël in die trokke se […] More

  • Scania
    in

    Scania vat jou wiele plaas toe

    “Met Scania hoef ek nie, soos by ’n bank, nege opstelle te skryf om te verduidelik waarvoor ek ’n trok benodig wanneer ek aansoek doen om finansiering nie,” sê Paul de Wet van PEC Transport. “Hulle verstaan my onderneming en my behoeftes.” PEC Transport speel ’n reuse rol daarin om landbou se wiele te laat […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.