Latest stories

  • in

    Agri SA/SAAFWUA vat hande oor water

    Agri SA en die Suid-Afrikaanse Vereniging van Waterverbruikerverenigings (SAAFWUA) het Woensdag, 13 Maart 2019, ‘n Memorandum van Verstandhouding (MoU) tydens ‘n komiteevergadering van Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid: Natuurlike Hulpbronne onderteken. Die MoU herbevestig die lang samewerkingsverhouding tussen Agri SA en SAAFWUA wat gemik is op die verbetering van waterhulpbronbestuur deur die Nasionale Regering, […] More