Latest stories

  • in

    Stamboek se werksaamhede afgestel oor Corona

    Boodskap vanaf Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder, SA Stamboek Beste Telersgenootskap en Logix Deelnemer, die maatreëls wat afgekondig is om die COVID 19 mutasie van die CORONA virus te bekamp het ‘n invloed op Stamboek se werksaamhede. Die onmiddellike uitwerking is om aan die vereiste te voldoen om byeenkomste af te las waar meer as […] More

  • in

    SA Stamboek verkies ’n nuwe president

    Russel Clark, Hereford en Tuli-teler van Dordrecht-distrik in die Oos-Kaap is tydens SA Stamboek se Algemene Jaarvergadering gehou op 31 Oktober 2019 as nuwe president verkies.  Die uittredende president is Freddie Wasserfall. Mnr Koos Vosloo, president van die Dohnè Telersgenootskap is verkies as Vise-president en Mnr Michiel Burger, Boerperdteler, herkies as Tesourier. Hierdie drie menere […] More

  • in

    SA Stamboek versnel toepassing van Genomiese Tegnologie in Suid-Afrika

    SA Stamboek versnel die tempo om die insluiting van Genomiese inligting deel te maak van genetiese meriete-voorspelling van plaasdiere. Stamboek se ontwikkeling het daartoe gelei dat drie vleisbeesrasse se telers reeds die voordeel van die tegnologie prakties kan gebruik. Die bykomende voordele, naamlik enkel-geen merkers vir eienskappe van ekonomiese waarde, word ook nou deur melkbeestelers […] More