Latest stories

  • in

    #Ondersteun #kleinkaasmakers by die SA Kaasfees

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat vanjaar van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 vir die 18de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hul besighede en produkte te bekom. “Die SA Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir byna twee dekades suksesvol byeen,” sê Johan […] More

  • in

    Ontdek 18 ervarings by die 18de SA Kaasfees

    Die 18de Suid-Afrikaanse Kaasfees van Vrydag 26 tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch bied ‘n ware waarde vir geld-ervaring – jou toegangskaartjie koop vir jou inderdaad ‘n hele 18: ‘The Cheese Emporium’: Die hart van die SA Kaasfees waar jy die grootste verskeidenheid kase – ou gunstelinge én innoverende nuwes – onder […] More

  • kaasfees
    in

    Vier SA Kaasfees se 18de jaar in 2019!

    Die gewilde Suid-Afrikaanse Kaasfees vier in 2019 ‘n groot mylpaal – sy 18de bestaansjaar! Feesgangers kan uitsien na ‘n waarlik unieke ervaring van kaas en méér tydens die driedaagse fees van Vrydag 26 April tot Sondag 28 April 2019 op Sandringham buite Stellenbosch. Kom ervaar hoekom dié bekroonde fees onlangs as die Kaapse Wynland se […] More

  • in

    SA Kaasfees bekroon as Fees van die Jaar op Wêreldtoerismedag

    Die Suid-Afrikaanse Kaasfees, wat in April vanjaar vir die 17de keer aangebied is, is op Wêreldtoerismedag vereer as Fees van die Jaar. Wêreldtoerismedag word jaarliks op 27 September herdenk en skep volgens die Verenigde Nasies se Wêreldtoerisme-organisasie (UNWTO) bewusmaking oor toerisme se werklike en potensiële bydrae tot volhoubare ontwikkeling. Die Fees van die Jaar-toekenning is […] More

  • Kaasfees
    in

    Ontdek Cape Made-nisprodukte as ideale kaas-pasmaats

    Die SA Kaasfees, wat van Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 sy 17de bestaansjaar vier, plaas vanjaar ook ‘n kollig op nisprodukte wat saam met kaas vir uitsonderlike eet-ervaringe sorg. Die Cape Made: Taste the Alternatives-uitstalling is waar die publiek nisprodukte soos bloubessies, granate, vye, heuning, neute en heuningbostee kan geniet. Meer as 40 […] More

  • Kaasfees
    in

    SA Kaasfees ‘n uitsonderlike geleentheid vir klein kaasmakers

    Die SA Kaasfees, wat vanjaar vanaf Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018 vir die 17de keer aangebied word, verleen elke jaar aan ‘n aantal klein kaasmakers die geleentheid om waardevolle blootstelling vir hulle besighede en produkte te bekom. “Die Kaasfees bring kaasprodusente en kaasliefhebbers reeds vir meer as ‘n dekade suksesvol byeen. Vanjaar kan […] More

  • in

    SA Kaasfees gaan kóók

    Besoekers aan die 17de Suid-Afrikaanse Kaasfees sal nie net kaas kan proe én meesterkokke in aksie sien nie, maar ook sélf kaasmeesterstukke kan skep.  ‘n Kaartjie na dié bekroonde fees oor die Vryheidsdag-langnaweek (Vrydag 27 tot Sondag 29 April 2018) beloof ‘n proe-ervaring van plaaslike en internasionale kase, nis- en gourmetprodukte, sowel as uitgesoekte wyne. […] More