Latest stories

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 255

    Die winter is op ons! Die draai van die seisoen maak dat almal weer verwarmers aanskakel of kaggels aansteek. Die ekstra komberse en dik jasse word ook nadergetrek. Maar vir die boere is daar ook ander kenmerke wat so eie is aan die koue seisoen. Dis strooptyd, jagtyd en sop-en-bredietyd. Die stropers is al ՚n […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri SA 253

    Elke plaas het ՚n storie. Ek het onlangs die voorreg gehad om deur die Oos-Kaap te reis, en nog ՚n groter voorreg gehad om ՚n paar boere in daardie deel van die land te kon besoek. “Hierdie kar was die oubaas se koedoeskietkar,” vertel die een plaasbestuurder my naby Kookhuis. “Hy het in die kar […] More

  • in ,

    ProAgri SA 248

    Die lewe is nie regverdig nie. Boere word nie met dieselfde maatstaf gemeet as ander mense nie. Dit is nie boere wat in die nag rondsluip op ander mense se werf en hulle aanval en besteel, moor, martel en verkrag nie. Dit is nie boere wat in winkels instorm en alles omgooi, afbreek en gryp […] More

  • in ,

    ProAgri 245

    Eers het die skoknuus van die Caxtongroep gekom met die sluiting van ’n hele reeks koerante en tydskrifte en toe die Netwerk24-groep met ’n rits titels wat van die rakke gaan verdwyn. Dit is veral plattelandse media en nistydskrifte wat die hardste geslaan is en ek is seker baie van ons lesers gaan van hulle […] More

  • in ,

    ProAgri 244

    Met apologie aan Laurika Rauch kan ons nou sing: “O dankie tog vir die baie reën, Maar stuur net ’n bietjie dieselien…” Die ooms se masjiene moet almal loop! Daar is ’n rekord-oes wat wag om gestroop te word, maar êrens tussen Richardsbaai en die plaas verdamp die diesel. Party reken dis pyplyndiefstal, ander raai […] More

  • in ,

    ProAgri 241

    Bly kalm en kyk hoe word die mielies ryp. Paniekgolwe spoel deur die wêreld met markte wat tuimel, ’n olieprysoorlog, koronavirusverskrikking en die arme kwesbare rand wat soos ’n tafeltennisballetjie oorreageer op elke brokkie slegte nuus. Landbou se bydrae tot die ekonomie het in die laaste kwartaal van 2019 met 7,6% ingekrimp en die ekonomie […] More

  • in ,

    ProAgri 239

    “Alles begin met ’n droom,” sê Nick Serfontein, wat deur die Landbouskrywers as Boer van die Jaar aangewys is. Ons betree nou ’n nuwe jaar en ’n nuwe dekade. Ongelukkig bring die omblaai van die kalender of die oopmaak van ’n nuwe, vars dagboek nie noodwendig vir ons ’n beter reënseisoen, ’n eerliker regering, ’n […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 233

    Agt jaar gelede het oom Piet van Patensie ’n nuwe lemoenboord uitgemerk, mooi gaan praat met die bankbestuurder, weer eens sy plaas as sekuriteit aangebied, studies gedoen om die beste kultivar te kies, die nuutste grondvoorbereiding- en planttegnieke ingespan, die beste besproeiingstelsel wat hy kon bekostig geïnstalleer en die boord vertroetel tot in volle produksie. […] More

  • in ,

    ProAgri SA – 216

    As dit pap reën moet jy skep, is ‛n bekende Afrikaanse uitdrukking. Suid-Afrikaanse boere weet egter dit reën nooit pap nie. Ook nie vleis nie. As ons gelukkig genoeg is om reën te kry, dan is dit nog lank voor daar pap of vleis uit die reën kom. Gelukkig verstaan ons boere ook die uitdrukking […] More