Latest stories

  • in ,

    ProAgri 243

    Ek haal vandag my hoed af uit respek vir ons boere wat deur hierdie hele tyd voortgegaan het met produksie en maniere gevind het om produkte by die markte en winkels af te lewer. Ek haal my hoed af vir die res van die voedselwaardeketting wat daarin geslaag het om die rakke in die winkels […] More

  • ProAgri
    in , , ,

    ProAgri 242

    Net die tyd sal leer of ons in ‘n mediese krisis of in ‘n ekonomiese krisis is. Internasionaal is daar ‘n paar politieke leiers en gesaghebbende waarnemers wat meen dat die sluiting van ondernemings (tydelik of permanent) en die verlies aan inkomste as gevolg van die wêreldwye staat van inperking tot meer sterftes kan lei […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 238

    Dit is ’n nasionale ramp. Geen veilings word toegelaat nie as gevolg van bek-en-klouseer. Veilings vorm steeds die ruggraat van ons veeverhandelingsbedryf en die nasionale verbod op vei lings gaan nie net veeboere nie, maar almal wat iets met die vleiswaardeketting te doen het, hard slaan. Dit sluit verbruikers in. Die uitbreek en verspreiding van […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 235

    ’n Hartroerende brief oor die uitmergelende droogte geskryf deur ’n boervrou van Boesmanland het in die sosiale media verskyn. Ek haal ’n paar sinne uit haar brief aan: “Vandag waai die wind weer in die Boesmanland. Nie ’n vars bries nie, maar ’n warm, stowwerige wind. En ek is moeg. Moeg vir die stof en […] More

  • in ,

    ProAgri 230

    Die eerste digitale elektroniese armhorlosie met syfertjies in plaas van ՚n gesiggie het al in 1970 verskyn. Almal het gedink dit is die einde van gesiggiehorlosies. Met ons reis op die MSC Musica was dit vir my amusant om te sien dat al die pragtige, duur horlosies wat daar te koop aangebied is, die tyd […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 226

    “Ek gee om vir my goed; ek het hard gewerk daarvoor,” vertel ’n suksesvolle Vrystaatse boer. Na vyf- of sesduisend uur se werk lyk sy trekkers nog of hulle nuut op die handelaar se vloer staan. Nie eers stof word in ‘n kajuit toegelaat nie en sy mense weet, jy maak nie ’n trekker of […] More

  • ProAgri
    in ,

    ProAgri 225

    Hoeveel woorde lê in 24 jaar se tydskrifte? Hoeveel masjiene het ons al op ProAgri se bladsye laat leef en werk? Met hoeveel boere en verskaffers het ons al gesels sedert die eerste ProAgri in November 1994 trots en vars van die rolpers af die landbou-omgewing gegroet het? Dit is ’n onmoontlike taak om te […] More

  • in ,

    ProAgri 223

    Stof is ons en tot stof sal ons terugkeer… Al gooi die stedelinge die grond toe onder teer en beton, verskans hulleself agter elektriese drade, staalheinings, glasvensters en vind hulle inkomste deur op swart plastiekboksies op nagemaakte houttafels in lugversorgde kantore te tik. Al koop hulle kos in verseëlde plastiekpakke en smul aan nagemaakte geure, […] More

  • in ,

    ProAgri 222

    ‘n Leier moet mos voorloop. Die pas aangee… So waarom wys Cyril Ramaphosa ons nie hoe hy sy eiendomme beskikbaar stel vir onteiening sonder vergoeding nie? Of dit nou ‘n wildsplasie, beesplasie of ‘n huisie by die see is, die land se “grondhonger” massas sal dit sekerlik met groot vrug kan beplak. Ons weet almal […] More

  • in ,

    ProAgri 221

    Ons is ’n klein en hegte familie hier by ProAgri en as een van ons skielik weggeneem word maak dit seer. Stefan van Wyk was meer as ’n kollega. Hy was ’n vriend, ’n staatmaker en ’n vertroueling. Hy het my senuwees klaargemaak as hy soms op no 99 eers wegtrek met sy maand se […] More

  • proagri
    in ,

    ProAgri 220

    Ek hoop jy is nog lekker loopfiks na NAMPO, want ons gaan in hierdie uitgawe weer ‘n paar wilde draaie oor die terrein gooi! Soos elke jaar was ek weer baie beïndruk met ons mense en ook die buitelandse ontwikkelaars se nuutskeppings en voortbouing op tegnologie. Rathefbome aan trekkers gaan eersdaags tot veteraanmodelle beperk wees […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.