Latest stories

  • porsche
    in ,

    2019 Porsche 911 Carrera S en 4S: ‘n Meestersklas in motor evolusie

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die ikoniese 911 is in 1964 vir die eerste maal aan die wêreld bekendgestel. Vanjaar 55 jaar gelede en agt generasie later is daar weer ‘n nuwe 911 in Suid-Afrika bekendgestel met modelnaam 992.  Terwyl daar oor die jare etlike veranderinge, verbeteringe en innoverende tegnologie in die 911 modelle gestalte […] More

  • porsche
    in ,

    2019 Porsche Cayenne S: Brandrissie warm op teer en grond

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Porsche se derde generasie Cayenne, ‘n sportiewe sportsnuts was laasjaar plaaslik bekendgestel en is ook aangewys as ‘n finalis in die gesaghebbende 2019 Autotrader Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste se Motor van die Jaar kompetisie. Die nuweling is omvattend verbeter op die uitgaande model wat wȇreldwyd uiters gesog en gewild […] More

  • in ,

    Om te vlieg op die rug van ‘n groen monster: 2019 Porsche 911 GT3 RS met Weissach Pakket

    Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Dit was ‘n doodgewone Kaapse  somersoggend toe ek ontvangs neem van die sleutels van ‘n baie spesiale Porsche. Ek onthou die woorde “joune vir die dag meneer Gallowitz. In die kajuit is daar ‘n roetekaart vir jou oorweging en ‘n petrolkaart vir indien jy dit sou nodig kry. Geniet […] More

  • porche
    in ,

    Porsche se 718 Boxter en Cayman modelle kry GTS woema

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Volgende maand is dit presies sewentig jaar gelede, kort na die verwoestende tweede wȇreldoorlog in 1948, dat die eerste Porsche 356 sy buiging in Oostenryk gemaak het. Amptelik bekend as die “Tipe 356” was “Nommer 1” aangedryf deur die agterwiele en het die klein oopdak tweesitplek sportmotortjie krag geput […] More