Latest stories

  • in

    Moeg vir paaie wat verval

    Moeg vir swak diens en vervalle paaie! Dit is waarom boere in die Allanridge-omgewing vanoggend, 10 Mei 2022, die S-86 met bakkies en sleepwaens blokkeer het om hul misnoeë met die departement vanpaaie te demonstreer weens die departement van paaie se onvermoë om die R-30-pad te herstel. Die R-30-pad naby Allanridge, wat al as die […] More

  • in

    Haglike paaie ekonomiese en veiligheidsrisiko

    Die haglike toestand van Suid-Afrika se paaie is tans ’n veiligheids- en ekonomiese-risiko vir landbou en individue. TLU SA is baie bekommerd oor die toestand van die land se paaie. Dit het reeds en gaan net groter impak op die ekonomie hê, en nog belangriker is dat dit nie meer aldag veilig op die paaie […] More

  • in

    Boere moet voedsel produseer, nie paaie herstel

    Met die feesseisoen op hande en die groot somerreëns wat voorspel word, is talle boere regoor die Vrystaat besig om self paaie te herstel in ’n poging om vakansiegangers veilig te hou en insetprodukte vir die plantseisoen na hul plase te vervoer. Dr Jack Armour, kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou (VL), sê dat boere geen […] More

  • in

    Ouditeur-generaal verslag bevestig VS probleme in polisie, paaie en vervoer departement

    Die ouditeur-generaal het onlangs bevestig dat die Vrystaatse departement van polisie, paaie en vervoer R1,138 miljard verkwis het, waarvan R96 miljoen ongemagtigde uitgawes is. Die swak toestand van paaie in die Vrystaat was ’n sentrale besprekingstema van Vrystaat Landbou (VL) se onlangse distriksvergaderings wat regoor die provinsie aangebied is. Vrystaat Landbou spreek hul skok uit […] More