Latest stories

  • in

    Wintergewasse – 2018 produksieseisoen

    Die verwagte kommersiële produksie vir koring is 1,862 miljoen ton, wat dieselfde is as die vorige skatting, met ‘n verwagte opbrengs van 3,70 t/ha. Die verwagte produksie in die Wes-Kaap is 906 300 ton (49%), in die Vrystaat 365 000 ton (20%) en in die Noord-Kaap 294 500 ton (16%). Die oppervlakteskatting vir koring is […] More

  • in

    Nuutste oesskatting: Mielie-oes onveranderd

    Somergewasse – 2018 Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is onveranderd gelaat op 13,207 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die oppervlak onder witmielies is 1,268 miljoen ha en vir geelmielies is die oppervlak 1,051 miljoen ha. Die produksieskatting van […] More

  • maize
    in

    Die geskatte mielie-oes is 21% kleiner as die 2017-oes

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 13,207 miljoen ton gestel, wat 2,31% of 298 700 ton meer is as die vorige skatting van 12,909 miljoen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies is 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,70 t/ha is. Die geskatte mielie-oes is 21% kleiner as die […] More

  • in

    Verwagte kommersiёle mielie-oes 1,62% meer as vorige skatting

    Die grootte van die verwagte kommersiële mielie-oes is op 12,420 miljoen ton gestel, wat 1,62% of 197 550 ton meer is as die vorige skatting van 12,223 miloen ton. Die skatting van die oppervlakte onder mielies het met 16 150 ha toegeneem na 2,319 miljoen ha, terwyl die verwagte opbrengs 5,36 t/ha is. Die geskatte […] More

  • in

    Minder mielies aangeplant hierdie seisoen

    Somergewasse – 2018 Die hersiene skatting van die oppervlakte onder mielies beloop 2 302 700 ha, wat 12,40% of 325 900 ha minder is as die 2 628 600 ha wat verlede seisoen aangeplant is, maar ook 0,28% of 6 500 ha minder as die voorlopige oppervlakteskatting van 2 309 200 ha soos vrygestel in […] More