Latest stories

  • in ,

    Akkurate oesskatting: Meet beter en weet beter

    Die nuutste tegnologie vir akkurate sitrusoesskattings is nou in Suid-Afrika beskikbaar. Dit kom nadat die Aerobotics Oesskattingsproduk tydens die 2019-seisoen ’n suksesvolle proeflopie onder die top sitrusboere van die VSA gehad het. Aerobotics haal die raaiwerk uit die oesskattingsproses en gee aan sitrusboere, -pakhuise en -uitvoerders die geleentheid om reeds vroeg in die seisoen akkurate […] More