Latest stories

  • in

    Protek – Obaro se verskaffer van die Jaar 2018

    Protek is vanjaar weereens as Obaro se Verskaffer van die Jaar aangewys! Obaro het onlangs hulle top-verskaffers tydens die jaarlikse Verskaffer van die Jaar funksie bedank vir hulle bydrae om Obaro se droom (om die boer se besigheid op elke plaas te wees) te verwesenlik. Obaro se Verskaffer-van-die-Jaar-funksie dien as erkenning vir die rol wat […] More

  • in

    Monsanto en Obaro ondersteun plaasveiligheid

    Die Agri Securitas Trustfonds is dankbaar vir die welwillendheid van twee bekende landboumaatskappye om plaasveiligheid te bevorder. Monsanto en Obaro het vanjaar kragte saamgespan deur ‘n skenking van R1 miljoen aan die Trustfonds. Monsanto het saad aan die Trustfonds geskenk, waarna Obaro dit aangekoop het. Die inkomste van die transaksie is aan die Trustfonds geskenk. […] More

  • in

    Obaro tydens konferensie vereer

    Obaro is vroeër vandeesmaand by Kempston Agri se Claas Handelaarskonferensie in Bethlehem as Claas se Onderdele-afdeling van die Jaar vir 2017 aangewys. Die Kempston Agri Claas Handelaars Konferensie is ‘n spoggeleentheid waar verskeie Claas Handelaars vereer word vir hulle uitmuntende werksvernuf. Hierdie jaar was geen uitsondering nie en Obaro Brits het met die gesogte toekenning […] More

  • in

    Obaro skiet wortels in Pretoria-Oos

    Obaro, die landboumaatskappy met 88 jaar se ervaring in die landboubedryf, het vandeesweek grond gebreek op hulle nuwe perseel in Pretoria-Oos. Die perseel gaan binnekort die tuiste wees van Obaro se 27ste handelswinkel. Die nuwe Obaro-winkel sal uitgebreide produkreekse soos tuinbou, buitelewe en besproeiing huisves. Die Pretoria-winkel gaan Obaro se derde winkel in die Pretoria-omgewing […] More

  • in

    Obaro Leerlingbestuurdersprogram 2018 skop af

    Die Obaro Leerlingbestuurdersprogram vir 2018 het onlangs afgeskop met ses ywerige leerders wat alles van die bedrywighede rondom die bestuur van ‘n kleinhandel landboumaatskappy wys wil raak. Dit is die sesde jaar wat Obaro die Leerlingbestuurdersprogram aanbied en die program gaan jaarliks van krag tot krag. Om die betrokkenheid van jeug in landbou te bevorder […] More