Latest stories

  • in ,

    Inttrac Trading: Laat Niubo jou snoeisels wegwerk

    “Na 250 hektaar lyk dit nog nie eers of die Niubo se lemme gewerk het nie,” vertel Alwyn Dippenaar van LA Grape Farms naby Augrabies. Die 1,5-meter Niubo T-Max is van April af besig om die bekende tafeldruiweboerdery te help om korte mette van alle gesnoeide takke en droë materiaal in die wingerde te maak. […] More

  • in ,

    INTTRAC: Verwoes indringers met Niubo

    Indringerbos verdring nuttige plantegroei en wurg weibare veld dood. Die biologiese materiaal van die bosse kan egter ’n sinvolle bydrae tot die verryking van jou grond lewer, mits dit op ’n manier in die grond kan inkom. Inttrac lewer al 25 jaar lank praktiese oplossings aan boere en by NAMPO het Dirk de Koster en […] More