
Klassifikasie van droogte herroeping is ‘n nasionale ramp!
Agri SA neem kennis van die Goewermentskennisgewing wat op 16 Julie 2020 deur Dr Mmaphaka Tau (Adjunk Direkteur-Generaal) van die Nasionale Rampbestuursentrum gepubliseer is. Hierdie kennisgewing herroep die klassifikasie van droogte as ‘n nasionale ramp. Mens kan net jou kop in ongeloof skud oor hierdie tipe ondeurdagte en reaksionêre aankondigings deur die Nasionale Rampbestuursentrum. Die […] More