Latest stories

  • in ,

    NAMPO 2019

    NAMPO bly die plek om te wees as jy met landbou in Suid-Afrika te doen het. Meer as 80 000 mense is deur die hekke en na beraming is meer as R124-miljoen se produkte verkoop. Dit is amper 24% meer as verlede jaar, wat goeie belofte inhou vir die vooruitsigte in die landbousektor. Dr Dirk […] More

  • nampo
    in

    Só lyk landbou se toekoms; wys NAMPO 2019

    NAMPO 2019 is gekenmerk deur goeie weer en 81 345 besoekers wat dié handelskou en gewilde ontmoetingsplek van mense in landbou bygewoon het. Aangesien heelwat binnelandse graanprodusente asem opgehou het vir vroeë ryp wat oesopbrengste kan beïnvloed, was die betreklike warm weer wat tot die NAMPO-week geheers het, ‘n welkome mylpaal. Ná die grondhervormingsdebat, droogte […] More

  • in

    Wen lekker pryse by ProAgri se se stalletjie

    Besoek ProAgri in die Hinterlandsaal om deel te neem aan ons wedstrydtrekking. In die spel is: ‘n Mooi rooi King Price Weber-braaier en ‘n 2 500 liter African Tanks-watertenk wat deur KragDag geborg word. Daar is twee maniere om in te skryf: Laat neem jou foto voor een van ons prettige of pragtige agtergrondfoto’s en gee […] More

  • in

    NAMPO 2019 is gereed vir landboutoekoms

    “Platform vir jou landboutoekoms,” is ‘n akkurate opsomming van wat besoekers te wagte kan wees van die NAMPO Oesdag – wat gewild is by beide produsente en ʼn groot aantal lede van die publiek wat ‘n hartsverbintenis met landbou het. En gewild is dit beslis, want met ʼn rekord-bywoning van digby 83 000 besoekers verlede […] More

  • in ,

    Besoek Goscor by NAMPO op standplaas C17 waar ons die beste gehalte nywerheidsprodukte en masjiene ten toon stel

    Groot verrassings wag op boere wat vanjaar Goscor se uitstalling by NAMPO besoek. Goscor bied boere die voordeel van net die beste internasionale meganisasie-oplossings, gerugsteun deur kundigheid en toegewyde diens. As jy op soek is na die beste herverkoopwaarde, goeie naverkopediens, gehalte produkte en mededingende en goeie pryse, is Goscor die plek vir jou. Hier […] More

  • NAMPO Kaap
    in ,

    Die eerste NAMPO Kaap was ‘n reuse sukses

    NAMPO Kaap is van 12 tot 14 September 2018 by Bredasdorp-park gehou. Al het die wind elke dag stormsterk gewaai het dit nie die besoekers of die boere in die omgewing weggehou nie. Daar was rye voertuie by die besoekershek om in te gaan. Die skou het verskeie landbou-uitstallers, stalletjies vir vroue, ‘n damesprogram, Nasie […] More

  • nampo
    in ,

    Stap saam deur NAMPO (2)

    Verlede maand het ons veral tussen die masjiene gekuier.  In hierdie uitgawe stap ons nog ’n wyer draai deur NAMPO. Backsavers Michris Janse van Rensburg is alom bekend vir sy nuttige en nuutskeppende klein planters en kunsmistoedieners. Een van sy fokuspunte is om planters te vervaardig vir sade wat moeilik plant. Hier wys hy hoe […] More

  • in ,

    Bearing International is ernstig oor landbou

    Agri-Smart is die boerderyvennoot wat nou na al jou laer-, seël-, rat-, ketting- en handgereedskapbehoeftes sal omsien. Dit is die nuwe handelsmerk vir landbou spesifieke onderdele,  waaronder Bearing International hulle boere van meganiese verbruiksgoedere gaan voorsien. Die Agri-Smart handelsmerk is tydens NAMPO bekendgestel en ’n gefokuste landbou-afdeling in ’n laermaatskappy beloof dat sake vir boere […] More

  • vitamech
    in ,

    NAMPO: Vitamech maak dit nog lekkerder vir boere

    Min mense kan Vitamech, die staatmakerverskaffer van landbouwerktuie, se standplaas op NAMPO mis, omdat dit so lekker sentraal is. Vitamech se NAMPO-span is elke jaar baie tevrede met die belangstelling in hulle produkte en die voete deur hulle stalletjie. Maar alhoewel Vitamech se werktuie beslis iets vir die oog is, moes die span elke jaar […] More

  • in ,

    ELB Equipment wys tawwe toerusting by NAMPO

    Taai toerusting wat die boer getrou dien en aan streng veiligheidsvereistes voldoen – dit is wat ELB Equipment verskaf. Hulle landbou-, grondverskuiwing-, myn-, konstruksie-, en padboumasjiene kom uit net die beste fabrieke regoor die wêreld om net die beste diens te lewer. Naverkoopdiens en onderdelevoorsiening is deel van hulle diens aan die boer. ELB se […] More

  • in

    Kynoch Kunsmis vereer met ’n NAMPO-toekenning

    NAMPO 2018 is vanaf 15 tot 18 Mei in Bothaville gehou. Soos altyd was dit ’n reusesukses en is daar gekuier, sake gedoen en nuwe vriendskapsbande gesmee en sien almal reeds uit na die volgende jaar, ongeag die harde werk. Vanjaar  was die eerste keer dat die bestuur van Nampo besluit het om toekennings te […] More

  • stihl
    in ,

    Stihl maak batterykrag ’n gerieflike werklikheid

    Handmasjinerie speel ’n belangrike rol op die plaas en Stihl verstaan dat ’n boer na gehalte en langlewendheid soek. Hulle het oor baie jare ’n goed gevestigde landbou-buitelugafdeling opgebou en is wêreldbekend vir hulle gehalte gereedskap. Stihl het altyd hulle gereedskap met elektrisiteit en petrol aangedryf, maar die jongste neiging is om dit met batterykrag […] More

Load More
Congratulations. You've reached the end of the internet.