
Toetsbestuur die beste van Mitsubishi by NAMPO Kaap 2019
Die tweede aanbieding van Nampo Kaap van 4-6 September 2019 bied Wes-Kaapse entoesiaste ’n unieke geleentheid om die Mitsubishi-produkreeks te ervaar in die “winde van vordering” wat deur die koringlande rondom Bredasdorp waai. Drie van die hoogtepunte vir besoekers by die skou is die splinternuwe Mitsubishi Eclipse Cross, die onlangse “Engineered Beyond Tough” 2019-Triton en […] More