Latest stories

  • in

    Misdaadstatistieke nie weerspieëling van mense se gevoel

    “Die pas aangekondigde misdaadstatistieke deur die minister van Polisie weerspieël nie die gevoel van onveiligheid wat onder die boerderygemeenskap heers nie. Die vlaag plaasaanvalle en -moorde en veral die onlangs moorde in die Vaalharts-omgewing asook die hoë vlakke van eindomsverwante misdaad het daartoe gelei dat gemoedere bykans breekpunt bereik het. Dit raak al moeiliker om […] More

  • in

    TLU SA nooi Suid-Afrikaners om virtueel saam te stap teen misdaad

    TLU SA stel vandag ‘n veldtog bekend waarin alle Suid-Afrikaners genooi word om deel te neem aan ‘n virtuele protesoptog teen plaasaanvalle. Die boere van Suid-Afrika is lewensbelangrik en beskik oor besonderse kennis en vaardigheid om in ‘n marginale landbouland sukses te behaal en kos vir ons tafels te produseer. Hulle word inderdaad beskou as […] More