
Wolmark styg
Op die 17de veiling van die 2020/2021 verkoop seisoen het die merinowol markaanwyser met 5,5% gestyg en op 15225c per kg skoonwol gesluit. Die gemiddelde skoonwol markaanwyser vir goeie gehalte lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was onderskeidelik as volg: Veseldikte (µ) SWP* PB** Veseldikte (µ) SWP* PB** *Skoonwol prys **Prysbeweging […] More