Latest stories

  • Mahindra
    in ,

    Mahindra XUV300: Soos ‘n geurige kerriebredie in die koue winter

    Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Min dinge in die lewe verras en vervul ‘n mens soos lekker kos. Mooi kos wat soos kuns op ‘n bord uitgestal word tref die oog ja, maar dit is die aroma en geur van kos wat besit neem van die sintuie en jou nader lok. Die verrassing en […] More

  • in ,

    Ontmoet Mahindra se topverkoper-trekkers

    Mahindra Suid-Afrika is besig om sy voetspoor in Suid-Afrika te vergroot met die bekendstelling van sy reeks taai en doeltreffende trekkers en plaastoerusting. Mahindra se nuwe trekkers volg amper presies een jaar ná die groep sy aanleg in Durban, KwaZulu-Natal geopen het. Hierdie aanleg vervaardig tans die Mahindra Pik-Up-reeks en bevestig, aldus hulle uitvoerende hoof, […] More